Pringles het 3 nuwe geure bekendgestel en jy kan ’n jaar se voorraad wen!
Pringles het pas ‘n splinternuwe braaireeks bekendgestel om die manier hoe Suid-Afrikaners kuier, te vier. Die nuwe Pringles-braaireeks sluit Smokey BBQ, Peri-Peri chicken en Tortilla Mexican BBQ in. Dié reeks is ontwerp om jou mond op ‘n aromatiese avontuur te stuur.
Gebruik #AddPringles op sosiale media om jou Pringles-storie te deel en jy kan groot pryse wen. Watter pryse? Klik hier en lees meer hier
Een Vrouekeur-leser kan ’n jaar se Pringles-voorraad wen! Om in te skryf, vul die onderstaande vorm in
Jammer, die kompetisie is gesluit.