
1 gelukkige Vrouekeur-leser kan ’n vakansie vir 4 mense na ATKV Klein-Kariba ter waarde van R4500 wen!
Klein-Kariba is sowat negentig minute van Johannesburg af, net buite Bela-Bela, in een van die Waterberge se mooiste klowe.
Dié oord bied ’n wye verskeidenheid akkommodasie met egte Bosveld-gasvryheid.
Ontdek verskeie aktiwiteite, ontspanningsgeriewe en fasiliteite soos ‘n restaurant, kitskosafdeling en ‘n goed toegeruste winkel, wat verseker dat gaste nie een ongerieflike oomblik beleef nie. Boonop is Klein-Kariba op die Bosveld-toeristeroete geleë en die ideale basis vir verskillende dagtoere.
Klik hier en lees meer oor ATKV Klein Kariba
Bepalings en voorwaardes vir die kompetisie:
- Die vakansie sal van ‘n Sondag tot ‘n Vrydagoggend wees
- Dit moet buite-seisoen plaasvind (skoolvakansies en langnaweke uitgesluit)
- Vakansiewaarde: R4 500
- Die akkommodasie is vir vier mense en sal in Klein-Kariba se opgegradeerde woonstelle wees
Om in te skryf, vul die onderstaande vorm in
Oops! We could not locate your form.
