1 leser kan ’n geskenkpak van Ouma-beskuit wen!
OUMA-beskuit, die ikoniese Suid-Afrikaanse beskuitreeks, het onlangs twee nuwe toevoegings tot die familie bekend gestel: OUMA Premium Rusks en OUMA Mini Bite Size Rusks. OUMA Premium Rusks is in drie geure beskikbaar : karringmelk & muesli, karringmelk & semels en karringmelk & anys. OUMA Mini Bite Size Rusks is in ‘n karringmelk- en muesli-geur beskikbaar.
1 leser kan ’n geskenkpak van Ouma-beskuit wen, wat die volgende insluit:
- 2 x Karringmelk & muesli-premium rusks
- 2 x Karringmelk & semels-premium rusks
- 2 x Karringmelk & anys-premium rusks
- 5 x individueel- verpakte karringmelkbeskuite
- 1 x Oumabeskuit-gholfhemp
- 1 x Oumabeskuit-pen
- 1 x Oumabeskuit-geheuestokkie
Klik hier om Ouma-beskuit se Facebook-blad te besoek
Klik hier om Ouma-beskuit se Instagram-blad te besoek
Om in te skryf, vul die onderstaande vorm in
Oops! We could not locate your form.
