1 leser kan ’n geskenkpak van LCN ter waarde van R2 445 wen!
LCN is ‘n internasionale handelsmerk van Duitsland wat skoonheid en tegnologie kombineer. Al die produkte het die estesiese voordeel, maar kombineer dit met ‘n tegnologiese voordeel. Die lipstiffie se doppie het byvoorbeeld ‘n magneet in wat verseker dat jy nooit die dopppie sal verloor nie en die “peach sugar”-lipgans kan jy ook op jou wange smeer e dit moeiteloos in ‘n poeierblos verander.
LCN-verskaffers in Suid-Afrika: http://lcn.co.za/salonfinder/
Of koop dit aanlyn: http://shop.lcn.co.za/
1 Vrouekeur leser kan ’n geskenkpak van LCN ter waarde van R2445 wen. Om in te skryf, vul die onderstaande vorm in
Oops! We could not locate your form.