
2 gelukkige Vrouekeur-lesers kan elk ’n geskenkpak ter waarde van R1 000 met die komplimente van M&M’s wen!
M&M’s gee 2 geskenkpakke weg om Wêreldsjokoladedag op 7 Julie te vier. Die geskenkpak sluit M&M-produkte en dubbelkaartjies na die Coffee & Chocolate Ekspo in.
Die Coffee & Chocolate ekspo word van 26–28 Julie 2019 by die Ticketpro Dome in Johannesburg gehou.
Om in te skryf, vul die onderstaande vorm in
Oops! We could not locate your form.
