Perfek vir Valentynsdag!
Wat kan nou beter wees as om met ‘n heerlike ‘n heerlike boks sjokolades bederf te word? My Chocolate Box is ‘n maandelikse subskripsie-diens en die eerste in sy soort! Met beperkte uitgawe lekkers, produkte wat nog nie eers op die rakke is nie en met handelsmerke soos Beyers Chocolates, Amarula Fudge en Coach House, is dit enige sjoko-liefhebber se droom!
Wat My Chocolate Box die perfekte geskenk maak, is dat jy iemand spesiaal kan bederf met ‘n subskripsie, sodat jy hulle nie net in Februarie kan bederf nie, maar elke maand daarna ook. Jy kan ook die liefde deel deur self in te teken en dan kan jy jou maandelikse geskenke aan verskillende mense gee. Dit is ‘n heerlike en maklike opslossing vir as jy altyd wonder want om vir verjaarsdag-geskenke of dankie-sê-geskenke te gee.
Natuurlik kan jy jouself bederf en in-teken en jouself elke maand bederf!
Dit kos R349 per maand om in te teken, waarna die boks sjokolades by jou deur afgelaai word.
Besoek hul webwerf vir meer: www.mychocolatebox.co.za