Dis lente en Plush het 3 splinternuwe, bekostigbare produkte by hul reeks gevoeg!
Die drie nuwe produkte is ‘n vars skottelgoedwasmiddel, ‘n veeldoelige reiniger en ‘n toiletskoonmaakmiddel.
Vir meer inligting besoek Plush se Facebook-blad hier of besoek hul webwerf hier.
5 lesers kan elk ’n geskenkpak ter waarde van R500 elk, van Plush wen. Om in te skryf, vul die onderstaande vorm in:
Oops! We could not locate your form.
