Melissa McCarthy se nuwe fliek, Life Of The Party word volgende Vrydag, 18 Mei 2018 vrygestel en is ‘n moet-sien.
Wanneer haar man haar skielik los, verander die pligsgetroue huisvrou, Deanna (McCarthy), haar berou in motivering om terug te gaan universiteit toe. Sy loop dieselfde klasse as haar dogter, wat nie so mal oor dié idee is nie. Die uitgesproke Deanna (nou Dee Rock), is mal oor die nuwe vryheid en pret en vind haarself in ‘n jaar wat niemand ooit verwag het nie.
Loer hier na die voorskou:
5 gelukkige Vrouekeur-lesers kan elk ‘n geskenkpak van Life Of The Party, ter waarde van R980 elk wen. Om in te skryf, vul die onderstaande vorm in
Oops! We could not locate your form.