5 gelukkige Vrouekeur-lesers kan elk ’n R500-geskenkbewys van Jamie’s Italian wen om dié handelsmerk se nuwe restaurant op die Royal Caribbean – Symphony of The Seas te vier!
Die Royal Caribbean – Symphony of The Seas weeg meer as 17 000 olifante, is meer as 362 meter lank, het 16 dekke en meer as 2 000 bemanningslede.
Daar is meer as 20 opwindende restaurante (insluitend Jamie’s Italian at sea) en ‘n verskeidenhed kunswerke wat meer is as die skilderye in die Louvre.
Die Royal Caribbean – Symphony of The Seas word deur Cruises International in Suid-Afrika verteenwoordig. Besoek hul webwerf hier.
5 gelukkige Vrouekeur-lesers kan elk ’n R500-geskenkbewys van Jamie’s Italian by Melrose Arch in Johannesburg wen om dié handelsmerk se nuwe restaurant op die Royal Caribbean – Symphony of The Seas te vier! Vul die onderstaande vorm in om in te skryf
Oops! We could not locate your form.