3 lesers kan elk ’n geskenkpak van Ouma-beskuit wen!
OUMA-beskuit, die ikoniese Suid-Afrikaanse beskuitreeks, het pas twee nuwe toevoegings tot die familie bekendgestel: OUMA Premium Rusks en OUMA Mini Bite Size Rusks. OUMA Premium Rusks is beskikbaar in drie geure: karringmelk & muesli, karringmelk & semels en karringmelk & anys. OUMA Mini Bite Size Rusks is beskikbaar in ‘n karringmelk-geur en muesli-geur.
“Ons is opgewonde om nog meer verskeidenheid in ons reeks te bring, sowel as aan toonaangewende winkels regoor die land met ons twee nuwe toevoegings. Danksy die goeie resepte sal dit ongetwyfeld vinnig gunstelinge wees, en bied Suid-Afrikaners nuwe redes vir #DipnOUMA” sê Lonwabo Thinta, handelsmerkbestuurder van OUMA -beskuit.
Die nuwe OUMA Premium Rusks kos ongeveer R47.99 en OUMA Mini Bite Size Rusks kos ongeveer R16.99 en is landwyd beskikbaar.
Klik hier om Ouma-beskuit se Facebook-blad te besoek
Klik hier om Ouma-beskuit se Instagram-blad te besoek
#DipnOUMA
3 lesers kan elk ’n geskenkpak van Ouma-beskuit wen! Vul die onderstaande vorm in om in te skryf