Mediterranean Delicacies bied ‘n eksklusiewe en wye verskeidenheid van eg Mediterreense-styl kosprodukte. Hulle reeks sluit doopsouse en patees, olywe en olyfolie, agurkies, pestos, kase en vars deeggebak in, sowel as seekosprodukte. Dit is herkenbaar Mediterreens, dog trots Suid-Afrikaans.
Besoek hule webwerf: www.mediterraneandelicacies.co.za
Facebook – @MediDeli
Twitter – @MediDeli
Instagram – @MediDeliZA
3 gelukkige lesers kan elk ‘n geskenkpak van Mediterranean Delicacies wen. Om in te skryf, vul die vorm hieronder in
[ninja_form id=13]
