10 lesers kan elk dubbelkaartjies wen vir die Krotoa BBP-fliekaand
Hierdie merkwaardige drama vertel die verhaal van ’n slim, vurige elfjarige meisie (Charis Williams), wat van haar stam weggeskeur word om vir Jan van Riebeeck (Armand Aucamp), haar oom se handelsvennoot te gaan werk. Sy word na die eerste fort, wat in 1652 deur die Oos-Indiese Kompanjie gevestig is, geneem waar sy grootword en in ’n visionêre jong vrou ontpopSy word na die eerste Fort geneem, wat in 1652 deur die Oos-Indiese Kompanjie gevestig is. Hier word sy groot as ’n visionêre jong dame, wat die Nederlandse taal en kultuur so goed verstaan, dat sy ’n invloedryke tolk word vir van Riebeeck – die eerste goewerneur van die Kaapkolonie. Krotoa word egter op die ou einde deur haar eie Khoi-mense verwerp en deur die Hollanders vernietig wanneer sy probeer om ’n middeweg tussen die twee kulture te vind. . KROTOA (Crystal-Donna Roberts), vasgevang tussen twee kulture, probeer om dié twee wêrelde met mekaar te versoen, maar word uiteindelik deur haar mense verwerp en deur die Nederlanders vernietig.
Wanneer is die BBP-fliekaand?
Datum: 19 Julie
Tyd: 18:00 vir 18:30
Plek: Ster Kinekor Entertainment Primovie Park
*Slegs wenners wat gekontak is, sal by die teater ingelaat word
Vul die onderstaande vorm in om in te skryf
[ninja_form id=29]