1 gelukkige leser kan ‘n jaar se voorraad van Garlict wen
Slegte asem – ons almal se vyand
Slegte asem? Jy borsel, jy flos, wat is die probleem? Die pizza jy vanmiddag geëet het, gisteraand se kerrie, die lekker knoffel roerbraai – al hierdie heerlike disse bevat skerp bestanddele, wat in jou maag saamspan tydens vertering en slegte asem veroorsaak. Jy kan borsel en gorrel tot die koeie huis toe kom, slegte knoffel asem begin in jou maag.
Dink aan hierdie punte om jou liefdeslewe ‘n hupstoot te gee:
Jy is wat jy eet
Of jou mondelike regime foutloos is of nie, sekere kosse laat jou asem sleg ruik – van binne na buite!
Die waarheid: slegte asem kan ‘n verhouding ruïneer en kon die handrem optrek op ‘n nuwe romanse. Of dit jy, of jou maat is wat ‘n bietjie soos gister se oorskiet kos ruik, of as jy lief is om knoffel te eet – niemand hou van ‘n reuk oortreder nie.
Wat gaan aan?
Daar is baie kategorieë van “slegte asem”, twee spesifieke kategorieë is voedsel-verwante slegte asem en halitose – die laaste is ‘n mediese toestand wat veroorsaak word deur vertering kwessies, siekte of tandbederf.
Die rede waarom jy ‘n slegte asem uit knoffel kry is dat wanneer jy dit eet, skop die verweringsproses in rat met bakterieë wat die knoffel wat afbreek, en dit veroorsaak swaelverbindings. Hierdie is nie verteer nie, maar is geabsorbeer deur die dermwande in die bloedstroom. Van daar af, sirkuleer dit reg deur jou hele liggaam, insluitend in die longe en sweetkliere. Dit lei tot slegte asem en liggaam reuk, omdat vertering somtyds ure neem, soms dae!
Verban slegte asem
Daar is niks meer aangenaam as ‘n knoffel brood vars uit die oond, knoffel en uie pizza of knoffel skaapvleis! Terwyl dit heerlik is, kan hierdie happies jou sleg laat ruik.
Stap weg van die stompies
As jy sigarette rook, droog dit nie net jou mond en weefsel uit nie, nikotien verklein letterlik bloedvate en bloedomloop. Hierdie pragtige kombinasie ontwrig normale funksionering van jou mond en lei tot slegte asem.
Koffie uit. Water en vars sap In
Water smeer jou mond, hou bakterieë terug en hou jou liggaam in ‘n goeie toestand. Gebottelde sportsdrankies, gaskoeldrank en ystee bevat baie suiker, wat jou tande se emalje afbreek, gaatjies veroorsaak en later bydra tot slegte asem. Vervang gaskoeldrank met water. Vars vrugtesap bevat ook baie suiker, terwyl jou koffie hoog is. Dit kan lei tot slegte asem.
Geen Soen. Geen Verhouding
Het jy al ooit gewonder hoekom jou maat al ‘n paar keer jou nie wil soen nie? Slegte asem is dalk net skuldig. Dit is moeilik genoeg om te praat met ‘n persoon met ‘n slegte asem, soen met slegte asem is net verskriklik. Ons weet almal teen hierdie tyd dat soen die een ding is wat twee mense saam bring – dit bring verband, verhoog passie, en is die koning van die spel. Geen Soen. Geen Verhouding
Daar is geen rede om te ly aan vrees dat jy slegte asem het, of blootstelling aan slegte asem. Leef ‘n gesonde lewenstyl, bly gehidreer, geniet die kos wat jy liefhet, bewaar dié asem vegter naby en gaan soen jou geliefde!
Garlict is ontwikkel om lyf en asemreuke deur die vrystelling van swaelsuur-verbindings in die maag te veg wanneer jy knoffel en uie eet. Dit is hoekom mondspoel of kougom nie in staat is om dié spesifieke reuke te elimineer nie – want dit teiken nie die swaelsuur-verbindings in jou maag nie! Garlict bevat pietersielie-saadolie, groentee-ekstrak, chia saadolie en pepperment-olie.
Garlict is beskikbaar by Pick ‘n Pay Apteke en onafhanklike apteke – 30 kapsules R98,95 insl. VAT
#Garlict