L.O.V is ”n wulps, opwindend en passievol. Dit maak die sintuie wakker. Terg dit. Sit daardie ekstra sprankel in die oog en spesiale glans op die lippe – die “je ne sais quoi” wat ‘n vrou net plein onweerstaanbaar maak!
Dit gaan altyd die ekstra myl om te sorg vir daardie “wow”-faktor. Die aanvanklike manier om met L.O.V te eksperimenteer is om jou oë toe te maak, die kleur te voel… en hals oor kop daarvoor te val!
L.O.V is beskikbaar by geselekteerde Dis-Chem winkels en aanlyn by takealot.com
Lees meer op hul webwerf: https://lov.eu/en of besoek hul Facebook-blad: https://www.facebook.com/LOV-Cosmetics-South-Africa
#LOVcosmetic #thenewlov #Lipaffair #LOVinity
Een gelukkige leser kan ‘n geskenkpak van L.O.V ter waarde van R2 000 wen.