In die hart van die Overberg in die Wes-Kaap, met wit sandduine en ongerepte strande, is die klein kusdorp, Witsand. Witsand is geleë aan die mond van die Breede Rivier en bekend as een van die laaste onuitgebuite plekke op die Suid-Afrikaanse kuslyn. Snoesig in hierdie weggesteekte juweel, is Breedezicht Estate, wat ‘n kwaliteit ontwikkeling bied aan huiseienaars wat op soek is na ‘n leefstylbelegging.
Die Breede Rivier is baie gewild onder vissermanne, met ‘n oorvloed visse – van steenbras, wit-en-rooi-stompneus, leervis tot kabeljou wat ‘n indrukwekende 50kg weeg. Indien jy lus is vir iets met ‘n bietjie meer opwinding, is Witsand gelys as een van die top vlieërbranderry-bestemmings in Suid-Afrika.
Vir meer inligting oor Breedezicht Estate, besoek www.breedezicht.co.za of kontak Hugo La Grange by [email protected]
Reëls van die kompetisie:
- Die prys is nie oordraagbaar nie enj jy kan dit ook nie ruil vir kontant nie.
- Die prys is onderhewig aan beskikbaar heid en geldig vir 6 maande.
- Die prys sluit vervoer na die bestemming, verversings, spyseniering en enige ander ekstras UIT.
Een gelukkige leser sal twee aande se verblyf vir 4 mense in ‘n luukse selfsorg huis, met ‘n uitsig op die see by Breedezicht Estate, ter waarde van R4 000.