Hier is ’n klompie pragtige agtergronde met aanhalings wat ons vir jou ontwerp het! Laai dit af op jou selfoon en spog met ’n mooi en nuwe agtergrond!
Instruksies:
- Maak jou gunsteling agtergrond oop op jou selfoon.
- “Save” of “download” die agtergrond in jou selfoon se galery.
- Verander jou selfoon se agtergrond!
As jy nie weet hoe om die agtergrond op jou selfoon te verander nie, hier is hulp: klik hier as jy ‘n iPhone het of klik hier of hier as jy ‘n Samsung het.
Foto’s van agtergronde: www.pexels.com, www.pixabay.com, www.freepik.com
