FOTO’S: Vrouekeur-lesers se oulike troeteldiere written by Vrouekeur Staff 14/03/2018 shares Deel Tweet Pin dit Druk E-pos Deel Vrouekeur-lesers het foto’s van hul oulike troeteldiere gedeel en ons is mal daaroor! Loer na die galery hieronder vir al die foto’s Liezel van Eeden Grenfell sê: "Jacky...sy gaan sit soos n kind wat stout was, in die hoek vd vertrek en kyk vir die muur? ...koppie raas n bietjie!"Linda Hills Van Wyk sê: "My kroos verskaf gratis "hoender tv" en as bonus bemes hul my tuin, raak ontslae van insekte en verskaf ontbyt. Pa se naam is Alf en Ma is Charlotte. Oulik nè? ?"Linda Lombard sê: "My vier kinders ..almal elkeen met sy/haar unieke persoonlikheid"Linda Lombard sê: "En dan is daar Houdini wat al 3x gesorg het dat ons die huis omkeer op soek na hom!"Linki Jooste sê: "Dierbaarste seuntjiekat wat die wêreld se geduld met my twee klein dogtertjies het?⭐️"Linn Swanepoel sê: "Katryn ons nuweling wat al die ander diere in die huis op n knop jaag met haar borrelende ge-geaardheid."Luisa van der Linde sê: Ons vermoed Witpoot het die klein maatjie doodgespeel..."Lydia Botha sê: "Ek is my ma se mooiste. En kan kan mooi vra.. my lippe ook aflek."Marcelle du Plessis sê: Paisley....My beste vriendin, my hart se punt"Marie Oosthuizen sê: "Dit is Bella my meisiekind. Sy is my lewe ek is 76 woon alleen. Sy is my skaduwee. As ek by my dogter gaan kuier vlieg sy saam. Sy verstaan as ek met haar praat en wil elke oggend soentjies hê."Mariette van Jaarsvled sê: "Hierdie is my Jack russel seuntjie,Milo.Hy is op en wakker en het soveel persoonlikheid!Hy hou daarvan om my besem te jaag as ek die vloere vee.As ek tv kyk kom le hy bo-op my voete.As ek hom kielie op sy maag dan strek hy sy pootjies oop sodat ek orals op sy magie moet krap!Ek is oneindig baie lief vir die baba van my.xxx"Martie Breytenbach sê: "Ons twee stoutgatte. Khaleesi, die pitbull, en Storm, die staffie. Hulle “high five” so mooi as hulle iets wil he. Hulle dink hulle is skoot honde. Hulle dink die Huis behoort aan hulle. Regte madams."Martie Vermaak sê: "Dis nou Wolfie! Hy is nou ons seuntjie in die huis! Hy is baie slim! En volg my Man waar hy gaan! Hy is so dierbaar!"Michelle Davel sê: Zhilo my silver dappled worskind. Volg my oral tot in die badkamer in..."Moryn Hanzen sê: "Ontmoet vir Quinn. Amper 10 jaar oud en mal oor Afrikaans. Sy hang aan my lippe as ek vir haar vir Rooikappie vertel. Ek vermoed sy verbeel haar sy snuffel die wrede wolf uit voor hy vir Rooikappie kan verorber. ?"Petro Moller: "Thombie....slimste dingetjie wat ek nog ooit gesien het!"Rika Seeger sê: "My skaaphondjies"Ronel Steyn sê: "Shadow - my seun s’n - di gesig sê alles ?" Rosalind Donaldson van Tonder sê: " SKYE is n Pomsky, ons aanneem rescue kind, met haar albaster blou oggies, ons laatlam."Sue Albers sê: "En my Tombi het die mooiste skelm ogies ooit!"Tilla Engelbrecht Pretorius sê: "Die engel in my lewe. Ek kan n boek skryf oor haar. My dogter het vir my n grooot skildery laat maak van haar."Tossie du Preez sê: "Ons boerboel-seun , Calla. Hy is n bok vir sports!"Trudie Scrooby sê: "Dakota, sy is so lief vir brood!"Valencia Dewet sê: "My 2 hondjies is my lewe. Regte kindertjies. Lief hul baaaie."Yolandé van Rensburg sê: "Max en Toffie. Hulle is so oulik. Max die kat is lief daarvoor om Toffie te verpes en dan is die gala aan."Zerelda Esterhuizen sê: "Ons mooiste, dierbaarste Lulu en Sofia-kat"Adele Vercueil sê: "Mugen... ons SPCA special! Diè geduldigste kat ooit... sy het nog nooit vir ons 3jarige dogtertjie gekrap, gebyt of geblaas nie! En sy is my "bodyguard" wanneer ek alleen by die huis is."Anlie Janse van Rensburg sê: "Majorka slaap heerlik in 'n glasbak"Antoinette Botha sê: "Kan nie glo dat Grover ons lewe so kon omkeer nie. Hy kom weg met baie ...."Charlotte van Dyk sê: "Klara ons oulike baba Great Dane met die mooiste maniere"Debbie Labuschagne sê: "My 3tjies Rex, Diesel en Zoe, my hart se punte, want n dier vra niks behalwe liefde en gee in oorvloed!!❤️❤️"Hannelie Keogh sê: "Ons Bella-? is net een bondel liefde!! As sy net lieffies kan kry is sy op haar gelukkigste!!"Hester Pretorius sê: "Junior ons groot klein babaskoothondjie, of so dink hy wil net op mens se skoot sit."Hester van Wyk sê: Lievka my skaduwee en die oulikste klein liefie wat glo almal is lief vir haar."Ina van Heerden Jones sê: "My eie JR!! Misty ♡♡♡"Janie Swanepoel sê: "Hierdie is my amper 2 jaar oue worsie, Kalinka, aangeneem van Cape Dachshund Rescue E. C. As haar ogies oopgaan is dit balspeel totdat sy weer gaan slaap."JeAn-MaRi van Zyl Smit sê: "Ons swart labby Nola met haar ballerina rompie...wil altyd kyk wat buite aangaan. Ons 4poot meisiekind."Je'Maine van Kradenburg se kat, KattieJe'Maine van Kradenburg se hond, Milo.Johanna Grobler sê: "My Mieke in haar karstoeltjie!"Karin Smith-Smit sê: "Ons resque hond. Cheers to second chances"Lezette Snyman sê: "Jeremy....soveel karakter!!"Antoinette Bekker Boonzaaier sê: "Stompie is my naam ek my ma se tanneman hou van gate grou en slippers kou.lief om op my ma se skoot te le en slaap en beeno koekies my gunsteling."Juanita du Plooy sê: "My mooie Beauty"Natassja Nel sê: "Sy naam is Harry en hierdie foto spreek vanself ???" Vrouekeur StaffVerwante artikels:LAAI DIT AF: Beloningskaart vir jong lesersVIDEO: Ryg jou skoenveters op dié oulike maniere inVIDEO: Oulike naaldwerkwenkeNUUSFLITS: FOTO'S VAN GISTER SE FRATSVLOEDEFOTO'S: Lianie May se groot dagNog foto’s: Altus & Zetske 0 Facebook Twitter Google + Pinterest Vrouekeur Staff previous post Wynmaker: De Wet Viljoen next post Crochet a classic lace top Jy sal dalk ook hiervan hou Kwaskenades: Bontkas 01/06/2020 Hekel ’n streepromp 01/06/2020 Jodetert 01/06/2020 Brief van redakteur: Caxton sluit 06/05/2020 Tarte Tatin 04/05/2020 LAAI DIT AF: Tuisblygids 5 29/04/2020 Fraaie tamboesies 26/04/2020 Brei ’n knooptrui en mus vir ’n dogter 26/04/2020 LAAI DIT AF: Tuisblygids 4 22/04/2020 Eensaam en alleen 22/04/2020