Ek dink wat Driehoek ons weer wys, is om net stil te staan en weer dankie te sê. Ons kinders en dit wat ons het, te waardeer. Hulle in die aand of oggend ‘n ekstra drukkie te gee tussen die “Waar is jou sak?”, “Is jou huiswerkboek in?”, “Het jy jou waterbottel?”, “Hou nou op om TV te kyk!”.
Tag:
ma van die jaar
-
-
Dis verjaardagseisoen in die Esterhuizens se huis met ons jongste wat volgende week sewe word…
-
Hoe lyk ’n gemiddelde week in die lewe van ’n ma? Joune lyk dalk erger…
-
Hy was eens die oulikste kleutertjie wat jou hart met ‘n glimlag week gemaak het.…
-
Terwyl die wêreld nog hulde aan ʼn besondere sportman bring, wil ek hulde aan ʼn…
-
Ons leef in ʼn era waar mense uit oorloggeteisterde lande vlug. Ons lees van ʼn…
-
‘n Kollega deel onlangs met my ‘n stuk uit Margaret Atwood se Cat’s Eye waar…
-
As jy ‘n ma is voel jy dikwels skuldig. Jy voel skuldig as jou kinders…
-
Ek hoor die fluisterstemme – ek weet iets groots word beplan. Die gedempte gegiggel en…
-
Ai, die sondes van die moeders en die goed waaroor ma’s skuldig voel. My lysie…
Newer Posts