Wees kreatief, leef lekker, maar bring terselfdertyd die kostes af en spaar, sê Ansja Ferreira in ons 27 November-uitgawe. Hier is nog wenke om te bespaar Geskenkwenke • Koop dwarsdeur die jaar geskenke wanneer daar uitverkopings of spesiale aanbiedinge is. Leer ook om jou eie geskenke te maak soos kerse, sepies en plantjies in houers. […]
career
-
-
Hoe kies ‘n mens ‘n tuisbedryf? Betsie Loock-Van der Merwe gee raad in ons 11 Desember-uitgawe. Hier is nog wenke vir tuisondernemings. Doen navraag by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) of ‘n geregistreerde belastingpraktisyn oor jou spesifieke opset se verpligting teenoor die Ontvanger van Inkomste. Individue wat nie in diens van ‘n werkgewer is nie, maar […]
-
Daar’s ? jaarplan vir jou geldsake in ons 1 Januarie 2016-uitgawe. Hier is nog geldraad DEUR: JB ROUX Wanneer dit by geldsake kom, is een van die algemeenste vrae: Wat is die beste manier om op die medium termyn te spaar, dalk vir daardie swembad waaroor ons al lank droom of vir ’n oorsese reis? […]
-
‘n Tekenaar is ‘n persoon wat die idees en sketse van ingenieurs, argitekte en wetenskaplikes omskakel in gedetaileerde tekeninge. DEUR: Lindi Herbst Hierdie tekeninge word gebruik deur konstruksiewerkers om strukture, soos kantoorgeboue en industriële masjinerie te bou. Dit spesifiseer ook prosedures en prosesse wat gevolg moet word. Tans is daar ongeveer 4 000 minder tekenaars […]
-
Kan ‘n mens ooit genoeg vir jou aftrede spaar? JB Roux praat met twee kenners…
-
Die feestyd beteken nie noodwendig dat jy skuld hoef aan te gaan nie, skryf Ansja…
-
Hoe kies ‘n mens ‘n tuisbedryf? Betsie Loock-Van der Merwe gee raad in ons 11…
-
Wees kreatief, leef lekker, maar bring terselfdertyd die kostes af en spaar, sê Ansja Ferreira…
-
Leef jou passie vir rugby en word ‘n skeidsregter Lindi Herbst Met die afgelope Rugbywêreldbeker…
-
’n Dermatoloog is ’n opgeleide medikus wat spesialiseer in die voorkoming, diagnosering en behandeling van…