Die nuwe skooljaar het afgeskop en ná een baie lang vakansie, is die kinders genadiglik…
blog
-
-
Ek dink wat Driehoek ons weer wys, is om net stil te staan en weer dankie te sê. Ons kinders en dit wat ons het, te waardeer. Hulle in die aand of oggend ‘n ekstra drukkie te gee tussen die “Waar is jou sak?”, “Is jou huiswerkboek in?”, “Het jy jou waterbottel?”, “Hou nou op om TV te kyk!”.
-
Die jaar het skaars begin of my oudste is in trane. “Mamma, die kinders by…
-
Dis verjaardagseisoen in die Esterhuizens se huis met ons jongste wat volgende week sewe word…
-
Wat ek deur al hierdie fiktiewe karakters en my rêrige familie geleer het, is dat…
-
Dis Vrouemaand en met Vrouedag om die draai het ek gaan dink oor watter vrou…
-
Hoe lyk ’n gemiddelde week in die lewe van ’n ma? Joune lyk dalk erger…
-
Ek lees nou die dag hierdie vraag raak in ’n onderhoud en wonder terstond, wat…
-
Ek het ’n oudste kind. Die mens wat van my ’n ma gemaak het. ’n…
-
Ek was die laaste ruk nie juis myself nie. Allerlei kwinte en kwale. En dan…