Maak sommer self hierdie heerlike geskenk en laat almal spesiaal voel • hierdie malvalekker-resep maak ongeveer 42 blokkies MALVALEKKERS 60 ml (¼ k) water 30 ml (2 e) gelatien 250 ml (1 k) water 30 ml (2 e) gouestroop 500 ml (2 k) suiker 3 ekstragroot eierwitte 30 ml (2 e) rooswater 1 ml rooi […]
Baking
-
-
Met ’n dun snytjie gebakte suurlemoentert kan jy heerlik agteroor sit en dit net geniet Deur: MARLO KITSHOFF-CARSTENS Foto: ANDREA CALDWELL Suurlemoenmeringuetert 1 groot tert KORS 400 g (2 x 200 g-pakkies) Tennisbeskuitjies 200 g botter, gesmelt VULSEL 7 70 g (2 x 385 g-blikke) volroomkondensmelk 250 ml (1 k) suurlemoensap eiergeel van 6 ekstragroot […]
-
Klits vinnig ’n paar bestanddele bymekaar vir ’n heerlike koue poeding 8 porsies 365 g (1 blik) karamelkondensmelk 500 ml (2 k) room 10 ml (2 t) versiersuiker, gesif 5 ml (1 t) vanieljegeursel 12 gekoopte meringues, grofgebreek 3 piesangs, geskil en in skyfies gesny 1 Skep karamelkondensmelk in mengbak en roer tot glad. 2 […]
-
Klits vinnig ’n paar bestanddele bymekaar vir ’n heerlike koue poeding 8 porsies 365 g…
-
Met ’n dun snytjie gebakte suurlemoentert kan jy heerlik agteroor sit en dit net geniet…
-
Maak sommer self hierdie heerlike geskenk en laat almal spesiaal voel • hierdie malvalekker-resep maak…
-
Dis daardie tyd van die jaar wat die tyd min en jou doenlysie lank is.…
-
Ervaar die somer met die soet geur van druiwe • 6 tot 8 porsies BESTANDDELE…
-
‘Wit beskuit’, soos ons dit noem, is nie altyd die gesondste nie, maar definitief die…
-
Bak hierdie jaar ‘n vrugtekoek met gedroogde mango vir ‘n ander smaak • 1 ronde…