12 porsies KORS 176 g (1 pakkie) Oreo’s 60 ml (4 e) botter, gesmelt VULSEL…
Baking
-
-
Dié mini-kaaskoekies werk ongeveer R6 per porsie uit. Jy kan dus vir ongeveer R144 vir…
-
Maak hierdie heerlike rollade vir ’n spesiale geleentheid ROLLADE 4 ekstragroot eierwitte knypie sout 250…
-
Hierdie is Ouma Riek (Eldaleen se ma) se lekker lietsjiepoeding. Hou hierdie bestanddele in jou…
-
Mango’s is nou in seisoen. Jy kan dit verpulp, vries en ook ’n heerlike koek…
-
Maak hierdie naweek ’n spoggerige halloumislaai. Niks sal aan jou panne vaskleef as jy Spray…
-
Bak ’n heerlike klam koek met die landse gunstelingkoeldrank 1 koek 500 ml (2 k)…
-
Maak ’n slag souterige skons. Hierdie suurroomskons is ’n heerlike happie vir die kosblik Caxton…
-
Aarbeie is nou volop in seisoen – maak roomys daarmee • 6 tot 8 porsies BESTANDDELE 750 ml (3 k) vars room 577 g (1½ blik) kondensmelk 250 g (1 pakkie) aarbeie, ontstingel en gepuree 50 g (½ pakkie) pistasieneute, fyngekap 1 Klits room tot net styf met elektriese klitser. 2 Roer kondensmelk met lepel […]
-
• 6 tot 8 porsies BESTANDDELE 8 groen druiwekorrels, gewas en gehalveer 8 pers druiwekorrels, gewas en gehalveer 250 ml (1 k) strooisuiker 125 ml (½ k) water 60 ml (4 e) bosbessies 80 ml (? k) port of rooi druiwesap 250 g (125 g x 2) sirkels camembertkaas 60 ml (4 e) pekanneute, grof […]