1 liter
¼ waatlemoen
1 lemmetjie, in dun skyfies gesny
½ komkommer, in dun skyfies gesny
500 ml (2 k) sauvignon blanc
500 ml (2 k) sodawater
- Maak waatlemoenballetjies met verballer.
- Plaas waatlemoenballetjies, lemmetjieskyfies en komkommerskyfies in glasbeker. Giet wyn en sodawater oor en roer liggies.
- Bedien dadelik.