4 Porsies
Bestanddele
375 ml (1½ k) rou lensies
875 ml (3½ k) water
375 ml (1½ k) vars witbroodkrummels
1 fetakaassirkel, gekrummel
250 ml (1 k) mozzarellakaas, gerasper
5 ml (1 t) fyn koljander, gekap
10 ml (2 t) vars pietersielie, gekap
knypie komyn
knypie fyn kaneel
1 ui, fyngekap
1 wortels, fyngerasper
2,5 ml (½ t) sout
swartpeper na smaak
2 eiers, geklits
olie vir vlakvetbraai
875 ml (3½ k) water
375 ml (1½ k) vars witbroodkrummels
1 fetakaassirkel, gekrummel
250 ml (1 k) mozzarellakaas, gerasper
5 ml (1 t) fyn koljander, gekap
10 ml (2 t) vars pietersielie, gekap
knypie komyn
knypie fyn kaneel
1 ui, fyngekap
1 wortels, fyngerasper
2,5 ml (½ t) sout
swartpeper na smaak
2 eiers, geklits
olie vir vlakvetbraai
Metode
1 Spoel lensies onder water af. Sit in kastrol en bedek met water.
2 Verhit tot kookpunt sodat water borrel. Draai stoofplaat se hitte laer, plaas deksel skuins op en laat prut oor matige hitte vir 35 tot 40 minute tot lensies sag is.
3 Verwyder kastrol van stoofplaat. Maak kastrol heeltemal toe met deksel en laat staan vir nog 30 minute.
4 Roer oorblywende bestanddele by en vorm hamburgerkoekies.
5 Braai hamburgerkoekies in bietjie olie aan albei kante tot gaar.
6 Sit op broodrolletjies saam met blaarslaai en mayonnaise voor.