6 porsies
Bestanddele
DEEG
250 ml (1 k) bruismeel
2,5 ml (½ t) sout
125 ml (½ k) olie
250 ml (1 k) bier
genoeg olie vir diepvetbraai
SOUS
klontjie botter
½ rooi soetrissie, ontpit en in blokkies gesny
½ groen soetrissie, ontpit en in blokkies gesny
440 g (1 blik) pynappelstukkies met sous
2,5 ml (½ t) mielieblom
125 ml (½ k) soetsuur sous
Metode
1. Stel oond op 180 °C.
2. Sny filette in happiegrootte stukkies. Bak vleisstukkies vir 15 min. in oond.
3. Deeg: Meng bruismeel en sout.
4. Meng olie en bier en roer by meel tot sonder klonte.
5. Doop vleisstukkies in deeg en braai in warm olie tot goudbruin.
6. Sous: Soteer soetrissies vir 4 min in botter.
7. Voeg pynappelstukkies en -sous by.
8. Meng mielieblom by soetsuur sous en roer by pynappelsous. Kook tot sous net begin verdik.
9. Roer sous by vleis en sit dade