8–10 porsies
Bestanddele
1 k Pouyoukas-polenta
¾ k meel
1½ t bakpoeier
½ t sout
1 k suiker
2 eiers
2 eierwitte
¼ k olyfolie
2 e botter, sag
½ k gewone jogurt
2 e vars, gerasperde suurlemoenskil
2 e vars suurlemoensap
¾ k meel
1½ t bakpoeier
½ t sout
1 k suiker
2 eiers
2 eierwitte
¼ k olyfolie
2 e botter, sag
½ k gewone jogurt
2 e vars, gerasperde suurlemoenskil
2 e vars suurlemoensap
Metode
Verhit oond tot 180°C.
1 Sproei ’n koekpan met deursnee van 20 cm met kossproei.
2 Klits die polenta, meel, bakpoeier en sout saam in ’n bak en hou eenkant.
3 Klop eiers, eierwitte en suiker tot vaal en romerig.
4 Meng olie, botter, jogurt, suurlemoenskil en –sap op lae spoed saam.
5 Roer droë bestanddele in tot gemeng.
6 Gooi deeg in koekpan en bak vir 35–40 min of tot ferm. Toets deur tandestokkie in middel in te steek.
7 Laat koek heeltemal afkoel voordat dit bedien word.