ongeveer 8 balle
Bestanddele
875 ml (3½ k) klaarbereide springmielies
400 g (1 groot pak) malvalekkers
5 ml (1 t) rooi voedselkleursel
stokkies of strooitjies
1 boksie Astro’s
Metode
- Smelt malvalekkers in kastrol en roer kleursel by. Meng goed.
- Roer springmielies by tot dit heeltemal bedek is.
- Smeer jou hande met botter en druk mielies in balle op stokkies of strooitjies vas.
- Druk Astro’s orals in die springmielieballe
