Maak 4 porsies
Bestanddele
bietjie olie
1 ui, fyngekap
5 ml (1 t) vars knoffel, gekap
500 g (2 x 250 g-pakkies) spek, in blokkies gesny
45 ml (3 e) ryswynasyn
30 ml (2 e) olyfolie
1 ml Cerebos-sout
knypie swartpeper
4 grasuie, fyngekap
handvol vars koljanderblare, grofgekap
1 komkommer, ontpit en in blokkies gesny
16 klein tamaties, gehalveer
4 avokado’s, in blokke gesny

Metode
1 Verhit bietjie olie en soteer uie en knoffel tot ui sag is. Skep uit en hou eenkant.
2 Gebruik olie wat in braaipan agtergebly het en braai spek tot gaar en effens bros.
3 Skep uit en hou eenkant.
4 Meng uie en knoffel met ryswynasyn, olyfolie, Cerebos-sout, peper, grasuie en koljander.
5 Meng gaar spek, komkommer, tamaties en avokadoblokke net liggies bymekaar en skep in opdienbord.
6 Giet ryswynasynmengsel oor slaai. Sit dadelik voor.