Maak ’n lang dag by die werk of skool lekker met ’n gesonde kosblik.
Dié resep maak 4 porsies.
Bestanddele
Vulsel
400 g (1 blik) sardientjies (Pilchards) in tamatiesous, gedreineer
2 grasuie, gekap
15 ml (1 e) vars pietersielie, gekap
2 eiers, hardgekook, afgedop en fyn gekap
3 druppels suurlemoensap
knypie sout en peper
15 ml (1 e) mayonnaise

Metode
1 Haal sardientjies se grate uit en vlok fyner met vurk.
2 Meng oorblywende bestanddele saam en hou in yskas vir tot drie dae.
3 Smeer op broodjies van jou keuse.
2 Meng oorblywende bestanddele saam en hou in yskas vir tot drie dae.
3 Smeer op broodjies van jou keuse.