Maak 4 porsies
Bestanddele
bietjie olie
1 ui, gekap
5 ml (1 t) vars knoffel, gekap
375 g (1 pakkie) plaasworsies (Enterprise)
500 ml (2 k) bevrore klein ertjies (petit pois)
30 ml (2 e) vars pietersielie, gekap
750 ml (3 k) gaar rys
1 ui, gekap
5 ml (1 t) vars knoffel, gekap
375 g (1 pakkie) plaasworsies (Enterprise)
500 ml (2 k) bevrore klein ertjies (petit pois)
30 ml (2 e) vars pietersielie, gekap
750 ml (3 k) gaar rys
Metode
1 Verhit olie en soteer ui en knoffel tot ui sag is.
2 Voeg worsies by en soteer tot gaar.
3 Voeg ertjies en pietersielie by en soteer vir twee minute.
4 Voeg rys en 30 ml (2 e) water by. Plaas kastrol se deksel bo-op en laat vir vyf minute oor matige hitte tot deurwarm stoom.
5 Sit dadelik voor.