Lus vir lekker eet? Vrouekeur se resepte is vinnig, maklik en heerlik. Kry idees vir weeksaandetes sowel as uithang-okkasies.
Maak hierdie naweek ’n spoggerige halloumislaai. Niks sal aan jou panne vaskleef as jy Spray…
Lus vir lekker eet? Vrouekeur se resepte is vinnig, maklik en heerlik. Kry idees vir weeksaandetes sowel as uithang-okkasies.
Maak hierdie naweek ’n spoggerige halloumislaai. Niks sal aan jou panne vaskleef as jy Spray…
Bak ’n heerlike klam koek met die landse gunstelingkoeldrank 1 koek 500 ml (2 k)…
Maak ’n slag souterige skons. Hierdie suurroomskons is ’n heerlike happie vir die kosblik Caxton…
Siebert Baartman is die afgelople 14 maande die uitvoerende sjef by The Willow Historical Guest…
Vickie de Beer is die afgelope 13 jaar die kosredakteur van rooi rose, maar haar…
Aarbeie is nou volop in seisoen – maak roomys daarmee • 6 tot 8 porsies BESTANDDELE 750 ml (3 k) vars room 577 g (1½ blik) kondensmelk 250 g (1 pakkie) aarbeie, ontstingel en gepuree 50 g (½ pakkie) pistasieneute, fyngekap 1 Klits room tot net styf met elektriese klitser. 2 Roer kondensmelk met lepel […]
• 6 tot 8 porsies BESTANDDELE 8 groen druiwekorrels, gewas en gehalveer 8 pers druiwekorrels, gewas en gehalveer 250 ml (1 k) strooisuiker 125 ml (½ k) water 60 ml (4 e) bosbessies 80 ml (? k) port of rooi druiwesap 250 g (125 g x 2) sirkels camembertkaas 60 ml (4 e) pekanneute, grof […]
Maak sommer self hierdie heerlike geskenk en laat almal spesiaal voel • hierdie malvalekker-resep maak ongeveer 42 blokkies MALVALEKKERS 60 ml (¼ k) water 30 ml (2 e) gelatien 250 ml (1 k) water 30 ml (2 e) gouestroop 500 ml (2 k) suiker 3 ekstragroot eierwitte 30 ml (2 e) rooswater 1 ml rooi […]
Met ’n dun snytjie gebakte suurlemoentert kan jy heerlik agteroor sit en dit net geniet Deur: MARLO KITSHOFF-CARSTENS Foto: ANDREA CALDWELL Suurlemoenmeringuetert 1 groot tert KORS 400 g (2 x 200 g-pakkies) Tennisbeskuitjies 200 g botter, gesmelt VULSEL 7 70 g (2 x 385 g-blikke) volroomkondensmelk 250 ml (1 k) suurlemoensap eiergeel van 6 ekstragroot […]
Klits vinnig ’n paar bestanddele bymekaar vir ’n heerlike koue poeding 8 porsies 365 g (1 blik) karamelkondensmelk 500 ml (2 k) room 10 ml (2 t) versiersuiker, gesif 5 ml (1 t) vanieljegeursel 12 gekoopte meringues, grofgebreek 3 piesangs, geskil en in skyfies gesny 1 Skep karamelkondensmelk in mengbak en roer tot glad. 2 […]