Resepte deur The Second Best Marigold Hotel se inwoners
Porsie: Bedien 4
Bestanddele
1½ t komyn
400 g paneer (Indiese gekarringde kaas)
Raapolie
4 fyngedrukte knoffelhuisies
1 dun gesnyde vars groen chillie
¾ t gemaalde swartpeper
1 t sout
1 e tamatiepuree
½ t suiker
4 fyn gesnyde (in ringe) sprietuie
Bedien met suurlemoenskyfies
Metode
1 Maal komynsade fyn met ‘n stamper en vyl
2 Sny die paneer in 2 cm-blokkies
3 Gooi ‘n dun lagie olie in ‘n braaipan en stel die hitte op hoog
4 Braai die paneer -– draai die blokkies om sodat dit goudbruin aan albei kante braai en stel op ‘n bord wat met ‘n papierhanddoek bedek is
5 Sit 2 e olie, knoffel, groen chillie, komyn, swartpeper en sout in ‘n pan en panbraai vir ongeveer 3 minute op ‘n lae hitte; roer af-en-toe
6 Voeg tamatiepuree en suiker by, roer en sit die paneer terug in die pan saam met ‘n bietjie water
7 Bedek en prut vir ongeveer 5 minute
8 Voeg sprietuie by en prut totdat die water op is
9 Bedien vars en warm en druk bietjie suurlemoensap oor dit uit