DEUR: Anchor Yeast
Bestanddele:
360 g koekmeelblom (3 k)
2 ml sout (¼ t)
60 ml strooisuiker (¼ k)
80 g margarien
10 g Anchor Kitsgis (1 pakkie)
3 Groot eiers, geklits
5 ml vanieljegeursel (1 t)
125 ml louwarm kelk (½ k)
30 ml kersie likeur (2 e)
5 ml anys (1 t)
150 g vugtekoekmengsel (1 k)
75 g mixed peel (½ cup)
125 g gekapte groen en rooi kersies
125 g gevlokte amandels
Metode:
- Meng die meel, sout en strooisuiker saam en vryf die margarine in die meel met die vingerpunte. Voeg die Anchor Kitsgis by en meng deur.
- Meng die eier, vanielje, louwarm melk en likeur saam en voeg by die meelmengsel om ‘n sagte deeg te vorm. Knie die deeg vir 10 minute, tot sag en elasties.
- Bedek die deeg met ‘n liggies besmeerde plastiek an laat om te staan rus vir 10 minute.
- Knie die deeg af, voeg die anys, vrugtekoekmengsel, gemengde lemoenskil en gekapte kersies en neuter by. by. Maak seker die bestanddele is eweredig deur die deeg versprei.
- Gebruik ‘n ronde, diep koekpan van 18 – 20 cm in dersnee en smeer die pan liggies met margarine. Voer die pan met bakpapier aan die kante en onderkant. Die margarine sal die bakpapier in plek hou. Sou die pan nie diepgenoeg wees nie, sny die bakpapier langer om voorsienning te maak vir ‘n hoer kant.
- Vorm die deeg in ‘n bal en plaas dit in die voorbereide pan. Druk die bokant eggens plat en sny ‘n kruis oor die bokant van die deeg.
- Bedek met ‘n liggies gesmeerde plastiek en laat op ‘n warm plek om te rys, ongeveer 40 – 45 minute.
- Bestryk die bokant met gesmelte botter/margarine en bak in ‘n voorverhitte oond teen 180 °C / 350 °F for 30 – 35 minute.
- Keer uit na 5 minute staan tyd. Verwyder die bakpapier. Besprinkel met versiersuiker.