Probeer sjef David Godin se resep vir hoenderlewerpatee.
Bestanddele
hoenderlewerpatee
1 kg hoenderlewertjies, aartjies en senings
8 eiers
1 kg gesoute botter
15 g sout
10 g swart peper
8 eiers
1 kg gesoute botter
15 g sout
10 g swart peper
soetwynreduksie
200 ml port
200 ml sjerrie
3 gekapte salotte
3 knoffelhuisies
1 takkie tiemie
200 ml sjerrie
3 gekapte salotte
3 knoffelhuisies
1 takkie tiemie
Metode
1 Plaas al die bestanddele van die soetwynreduksie in ’n pan en laat dit wegkook tot 50 ml-vloeistof. Sit eenkant om af te koel.
2 Plaas al die bestanddele vir die patee in ’n menger, saam met die afgekoelde soetwynmengsel/reduksie en meng goed vir 5 tot 10 minute.
3 Druk deur ’n sif in ’n plastiekhouer. Met ’n handmenger, voeg die gesmelte botter geleidelik by.
4 Gooi die mengsel in individuele bakkies of een groot gesmeerde bak, en bak in ’n Bain-marie teen 110 grade vir 45 minute.

1 Bring die bestandele tot kookpunt sodat die vloeistof tot die helfte van die oorspronklike volume verminder. Hierdie mengsel word dan bo op die reeds gaar en afgekoelde hoenderlewerpatee gegiet.
2 Stol die bakkies met jellie in die yskas, en bedien met vars suurdeegbrood, gesondheidsroosterbrood of melba-roosterbrood. ’n Soetigheid soos rooi-uiemarmelade of groen vye is ’n perfekte pasmaat.
2 Stol die bakkies met jellie in die yskas, en bedien met vars suurdeegbrood, gesondheidsroosterbrood of melba-roosterbrood. ’n Soetigheid soos rooi-uiemarmelade of groen vye is ’n perfekte pasmaat.