
Foto: Tasty
Fudge is heerlik maar verg soms baie moeite. Tasty deel 4 oulike resepte om fudge met net 3 bestanddele te maak
Die fudge se word gemaak uit sjokolade, kondensmelk en die variasie van jou keuse.
Maak ook ‘n fudgekoek
Loer hier na Tasty se video hoe om 3-bestanddeel-fudge te maak
Onder die video is skakels na die resepte.
Klik hier vir die resepte:
- Koekies-en-room-fudge
- Sjokolade-okkerneut-fudge
- Dulce De Leche-fudge
- Grondboontjiebotter-en-sjokolade-fudge
