Bederf jou gaste met hierdie heerlike biltongpatee in filodoppies
ongeveer 40 happies
Bestanddele
125 g (¼ blok) botter
250 g (½ pak) filodeeg
BILTONGPATEE
klont botter
1 ui, fyn gekap
2,5 ml (½ t) droë gemengde kruie
3 grasuie, gekap
250 ml (1 k) fyn biltong
knypie rooipeper
250 g (1 bakkie) laevetmaaskaas
Metode
Stel oond op 200 °C.
- Broskorsdeeg: Sif koekmeel en sout. Vryf botter met vingerpunte in koekmeel tot mengsel soos broodkrummels lyk.
- Klits eiergeel en water en meng by meel-en-bottermengsel tot deeg vorm.
- Bedek deeg met kleefplastiek en verkoel in yskas vir 1 uur.
- Rol deeg op meelbestrooide oppervlak tot ongeveer 4 mm dik uit en voer geskikte quichebak daarmee.
- Bak tertkors blind vir 15 min. Verwyder bakpapier en boontjies.
- Vulsel: Verhit olie en soteer ui en knoffel tot sag. Voeg kruie en spek by en soteer tot spek gaar is.
- Skep spekmengsel op klaar kors. Skep garnale daarop.
- Geur met sout en peper na smaak.
- Klits eiers en melk. Roer room by. Giet bo-oor spekmengsel.
- Bak vir 45 min. of tot gestol in middel.