Avokado-en-aarbei-slaai
previous post
2 porsies
1. Slaai: Sny blaarslaai in stukkies en plaas in geskikte bak.
2. Skep avokado, aarbeie en pekanneute bo-oor.
3. Slaaisous: Meng bestanddele vir slaaisous.
4. Gooi slaaisous bo-oor slaai en sit dadelik voor.