Luisa van der Linde vra op bl 16 of ouers vandag te hard probeer om die perfekte ouers te wees wat superkinders grootmaak.
Of jy nou saamstem of nie, dis duidelik dat daar baie ouers is wat baie druk op hul kinders plaas en dit laai spanning op jong skouertjies. Ons het ons lesers gevra wat hul mening oor die kwessie is. As jy oor sulke kwessies wil saamgesels, besoek ons Facebook-bladsy en word deel van ons aanlyngemeenskap.
Het jy al ons webwerf met sy splinternuwe voorkoms besoek? Gaan loer en lees op www.vrouekeur. co.za
Eldaleen is die redakteur van Vrouekeur.