Dié week is ons laaste uitgawe vir 2015 en hier kan jy met een oogopslag al 50 uitgawes van die jaar sien.
Elke uitgawe van jou gunstelingtydskrif word met sorg saamgestel om gehalteleesstof aan 306 000 lesers per week te verskaf. Die volgende uitgawe, 1 Januarie 2016, is ‘n dikker uitgawe en sal vanaf Maandag, 21 Desember vir twee weke op die rakke beskikbaar wees. Dankie vir jul getroue ondersteuning deur die jaar. Julle maak ons harde werk die moeite werd!
Eldaleen is die redakteur van Vrouekeur.