Diegene wat gelukkig genoeg is om gedurende die feestyd op vakansie te kon gaan, lees dié uitgawe waarskynlik op die strand, iewers langs ‘n vuurtjie in die bosveld of dalk selfs op ‘n vliegtuig op pad oorsee.
Eldaleen Hugo
Diegene wat gelukkig genoeg is om gedurende die feestyd op vakansie te kon gaan, lees dié uitgawe waarskynlik op die strand, iewers langs ’n vuurtjie in die bosveld of dalk selfs op ’n vliegtuig op pad oorsee. Ek hoop die lesers wat vanjaar se feestyd tuis deurbring, het ook geleentheid om af te skakel en te ontspan ná ’n jaar wat ek dink vir die meeste mense nogal ’n rowwe een was. Dis sulke tye wat dit dikwels moeilik is om perspektief te behou en ’n mens se seëninge te tel, want die glas lyk dan makliker halfleeg as halfvol. Ek het die volgende op ’n goeie vriend se Facebook-blad raakgelees en dit het my laat dink:
SOURCES
Ivan Naudé
Eldaleen is die redakteur van Vrouekeur.