Lesers wonder dikwels waar om vir die antwoorde op ons blokraaie te begin soek. Hier is die lys
Watter woordeboeke gebruik ons vir Vrouekeur se blokraaie?
HAT; WAT; AWS; Die Nuwe Huisgenoot Blokraaiwoordeboek (Y van Eeden, M Hamman); Makro Blokraaiselwoordeboek (L Pansegrouw); Verklarende Afrikaanse Woordeboek (FJ Labuschagne, LC Eksteen); Tweetalige Frasewoordeboek (PA Joubert); Groot Woordeboek (LC Eksteen); Kernwoordeboek (F Odendal); Nuwe Woorde (M du Plessis); Groot Tesourus van Afrikaans (LG de Stadler); Reader’s Digest se Tweetalige Woordeboek.
