Die nuwe romantiese avontuurfilm Vir Altyd, het in drie dae meer as R4,7 miljoen gemaak. Dit is ook in die eerste naweek deur 89 731 mense gekyk.
In 2014 het Donnalee Roberts en Ivan Botha met hul eerste film, Pad na jou hart, R3,1 tydens die openingsnaweek gemaak. Vir Altyd is in die voorste posisie vir beste verdienste vir ‘n Afrikaanse fliek tydens sy eerste naweek.
Donnalee en Ivan gesels in ons 19 Februarie-uitgawe
oor hul Vir Altyd-storie.
Vrouekeur het agter-die-skerms met hulle gepraat oor Vir Altyd
en oor toekoms planne. Kyk die video hiér.
[iframe width=”560″ height=”315″ src=”https://www.youtube.com/embed/5jQXnVlwFsY?rel=0″ frameborder=”0″ allowfullscreen=””]