Dis hoe mens die grootste eier in die wêreld gaarmaak.
Laura van Rolling Diaries het ‘n volstruiseier by The Exotic Meat Company in Londen gevind en besluit om die wêreld te wys hoe mens dit gaarmaak.
Volstruise is die grootste voëls in die wêreld. Hul eiers kan tot 1,3 kg weeg (so groot soos 20 – 24 hoendereiers) en volstruisbaba’s kan so groot soos hoenders wees wanneer hulle uitbroei.
[iframe width=”350″ height=”197″ frameborder=”0″ src=”https://www.youtube.com/embed/39Ktrb-pHg4″ allowfullscreen=””]