Eiers, sjokolade en roomkaas is die enigste bestanddele wat jy nodig het om dié Japannese soufflé-kaaskoek te bak.
Die YouTube-gebruiker Ochikeron het dié resep vir Japennese soufflé-kaaskoek twee jaar gelede gedeel en dit het onlangs weer baie aandag gekry omdat dit so maklik is om dié koek te maak.
Kyk bietjie self en laat ons in die kommentaarboks hieronder weet wat jy van dié video dink
[iframe width=”560″ height=”402″ frameborder=”0″ src=”http://www.dailymail.co.uk/embed/video/1202212.html” title=”MailOnline Embed Player” id=”molvideoplayer” scrolling=”no”]