‘n Vakansieganger het ‘n groot verrassing gekry toe hy op dié strand gaan stap het
Dit lyk soos sand, maar toe dié besoeker aan Legianstrand in Bali, Indonesië nader kyk, het hy ’n kriewelrige verrassing gekry.
[iframe width=”350″ height=”263″ frameborder=”0″ allowfullscreen=”” src=”https://www.youtube.com/embed/zFdoedMG5yU?rel=0″]