Eliud Kipchoge het die naweek geskiedenis gemaak toe hy die eerste mens geword het wat ‘n marathon in minder as twee ure gehardloop het.
Eliud se woorde na die marathon was: “Ek wil vir almal vertel dat geen mens beperk is nie. Ek is die gelukkigste man om dit onder twee ure te hardloop.”