Klik hier om ‘n video te sien van hoe dit gelyk het by die Kango-grotte vanoggend, toe die aardbewing plaasgevind het
Daar was vanoggend, ongeveer om 08:25, ‘n aardbewing in die Oudtshoorn-omgewing wat 3,5 op die Richterskaal registreer het. Volgens die George Herald is die Kango-grotte gesluit as voorsorgmaatreël.So het dit by die Kango-grotte gelyk toe die aardbewing plaasvind: