Mama, 59, was in die Royal Burgers’ Zoo in Arnhem in Nederland, maar het in April 2016, terminaal siek geword en geweier om kos te eet en water te drink.
Haar jarelange vriend, Professor Jan van Hoof, het vir haar kom kuier. Toe sy hom herken was sy vol vreugde en het vir hom geglimlag.
Kyk na die video hier: