Skep iets moois vir jou vriende en geliefdes vir Paasfees
Ball® Home Preserving-produkte het ‘n reeks waarmee ‘n mens verskeie prettige geskenke kan maak.
.jpg)
Vul ‘n Ball®-glasbottel met sjokoladeballetjies en versier dit met materiaalhaasoortjies. Jy kan ook net ‘n paar lekkertjies in ‘n glasbottel sit en die deksel mooi versier.
.jpg)
Sit ‘n sjokolade-Paashasie en -eiers in ‘n glasbottel en draai ‘n toutjie of lint om die deksel.
Die glasbottels is by Pick n Pay, Spar, Makro en Farm City-winkels beskikbaar of koop dit aanlyn by Yuppiechef.com en Takealot.com. Besoek hul webwerf by website
Foto’s via: Iheartnaptime.net; Blog.consumercrafts.com; Anightowlblog.com; Etsy.com
