Klik hier om meer uit te vind
President Zuma het 27 Desember 2016 as ‘n openbare vakansiedag verklaar. Dit kom ná ‘n versoek van die Federasie van Unies van Suid-Afrika (Fedusa)
Fedusa het dié versoek gerig aangesien werkers slegs 11 openbare vakansiedae vanjaar sal hê, in plaas van 12, omdat Kersfees op ‘n Sondag is.
Seksie 2(1) van die Wet op Openbare Vakansiedae 1994 stipuleer: “wanneer ‘n openbare vakansiedag op ‘n Sondag val, sal die volgende Maandag ‘n openbare vakansiedag wees”.